tag:blogger.com,1999:blog-36310968.post2650070985086558124..comments2023-08-25T06:48:26.865-04:00Comments on In the Shadow of the Baobab: Proetyd - 1st GlasieBluegrassBaobabhttp://www.blogger.com/profile/17617320054588161346noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-36310968.post-78798923024654845672013-11-13T08:41:05.080-05:002013-11-13T08:41:05.080-05:00Boer, CdP wyne is orals peperduur. Die goedkoopste...Boer, CdP wyne is orals peperduur. Die goedkoopste bottel wat ek hie by my al gesien het is so $40. So 'n toer is die enigste manier hoe ek CdP wyne kan proe en die plase kan besoek. Was nog altyd mal oor besoeke aan die proekamers en hulle doen dinge ietwat anders in Frankryk as in SA en VSA en wou dit ervaar.BluegrassBaobabhttps://www.blogger.com/profile/17617320054588161346noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-36310968.post-41717919978754139292013-11-09T07:13:03.847-05:002013-11-09T07:13:03.847-05:00Ek lees deesdae nie veel blogs nie, maar mis nooit...Ek lees deesdae nie veel blogs nie, maar mis nooit jou reisvertelligs nie. Ek leef my in jou beskrywings en geniet dit baie. Die foto's is ook baie goed en maak die lees soveel lekkerder. Ongelukkig is kwaliteit Chateneuf du Pape hier waar ek is, baie duur. Sou wat wou gee om self te gaan proe soos julle het. Wat 'n wonderlike ervaring!Anonymousnoreply@blogger.com