Ter herdekking van Valiant Swart se 20ste jaar op die verhoog.
As een van dié wat vroeg met die Voëlvry beweging van die laat-tagtiger jare inklank gevind het, het Valiant nie net musikaal oorleef nie, maar ontwikkel en gegroei tot ’n welbekende naam in Afrikaanse musiek sedert daardie Dorpstraat en studentekroeë dae.
Een van die voorste Suid-Afrikaanse musikante en verseker hierdie inskrywing werd!
ReplyDelete