tag:blogger.com,1999:blog-36310968.post1853444204013536197..comments2023-08-25T06:48:26.865-04:00Comments on In the Shadow of the Baobab: Geheimsinnige HugenoteBluegrassBaobabhttp://www.blogger.com/profile/17617320054588161346noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-36310968.post-44120142630399570582012-08-30T10:04:16.738-04:002012-08-30T10:04:16.738-04:00Marette, dankie vir die comment. Die algemene aanv...Marette, dankie vir die comment. Die algemene aanvaarding is dat Males herbes is die oorspong van die naam. Maar dis slegs waar as 'n mens dit vanaf 'n Latynse punt benader. Waar die Malherbes oorsponklik vandaan kom is nie bekenk nie. In 'n volgende artikel sal ek meer daaroor skryf.BluegrassBaobabhttps://www.blogger.com/profile/17617320054588161346noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-36310968.post-72136387627572720952012-08-29T15:59:47.310-04:002012-08-29T15:59:47.310-04:00Andre, jy skryf so boeiend en so interessant. Ek w...Andre, jy skryf so boeiend en so interessant. Ek was saam met verskeie Malherbes op skool in Kaapstad. My een vriendin Tina-marie Malherbe se oupa en ouma was Dr. Fransie Malherbe (Afrikaanse prof. by Stellenbosch) en Marie Malherbe, die skryfster. Is die oorsprong van die woord "males herbes" (slegte kruie?) Was nooit seker nie.Marette Irwinhttps://www.blogger.com/profile/15771211936242986337noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-36310968.post-4464064413738747122012-07-21T23:46:34.024-04:002012-07-21T23:46:34.024-04:00Jy weet dit seker, maar jy skryf regtig interessan...Jy weet dit seker, maar jy skryf regtig interessant en onderhoudend. Ek het hierdie boeiende stuk nou baie interessant gevind, weens my eie belangstelling in my voorsate. Dankie.BoerinBallingskaphttps://www.blogger.com/profile/10173204716209804185noreply@blogger.com