Tuesday, December 5, 2006

Happies Afrikaans

Vandag, terwyl ek my werksbrein 'n oomblik opsy sit om dit 'n ruskans te gee en sommer net my luibrein gebruik om die Web te reis, kom ek op hierdie laat-jou-dink-en-wonder artikel af en ek besluit daar en dan om 'n lusmaker te herpos en jou te lei na die volledige artikel. Smaakvol.

Oorspronklik gepubliseer op Aardvark se Happies Afrikaans
Titel: Wat Eet Ek Vandag?
Deur:
suzette

Vanoggend gaan drink ek en my een kollega oudergewoonte ons koffietjie. Ons is altwee van daai mense wat weet as jy vroeg werk toe kom kry jy meer gedoen. So ons spandeer dan gewoonlik so ‘n uur of wat in die kantien om te gesels oor hoe onproduktief die ander mense is. Lees volledige artikel.

No comments: