Tuesday, December 18, 2012

Franse Deure / French Doors - Part 1


Deure en hekke. ‘n Snaakse passie in fotografie.
 
Dit sê so baie. Dit sê hoe ‘n mens voel oor jou eiendom, wat se beeld ‘n mens na die buite wereld uitstuur en wat ‘n mens graag wil sien elke keer met tuiskoms.
 
En deure het ook karakter. Meeste het. Daarom dat deure en hekke gunsteling onderwerpe is vir fotograwe.
 
Deure vanaf Roussillon, Parys, Avignon en Gordes.
 
The Petit Palais, City of Paris Fine Art Museum
 
 
Doors and gates. A peculiar passion in photography.

They say so much about how one feels about one’s property, the image one sends to visitors and what one wants to see upon returning home.

They also have character. Well, most do. That’s why doors and gates are popular subjects for photographers.

Doors from Rousillon, Paris, Avignon and Gordes.

No comments: