Friday, December 11, 2015

Musical Muse: Afri-Frans


 
Toe ek dié liedjie, Lucas Maree se Wat Sal Ek Doen Met ‘n Miljoen, gesing deur Myra Maud vanaf die Afri-Frans projek, vir die eerste keer gehoor het, seker so 5 jaar gelede, het ek gewonder, is dit ‘n uitbuiting of uitbouing van Afrikaans en Afrikaanse musiek.  As ‘n Quasi-Francophile (as dit kom by kos, wyn, literatuur, geskiedenis, landelike atmosfeer en algemene leefwyse) het die verwerkings onmiddelike inslag gemaak op my musikale tentakels.

Vandag besef ek, met die huidige dilemma van Afrikaans te midde die patetiese tentoonstelling van kulturele leierskap, of die afwesigheid daarvan, van die Universiteit van Stellenbosch se bestuur om Afrikaans as onderwystaal te probeer af gradeer vanaf ‘n unieke inheemse taal tot net nog ‘n slagoffer van die sogenaamde “gelykheid van kulture in Suid-Afrika”, dat Afrikaans allerhande tipe vriende benodig om vir sy bestaan te veg.

Na jare van Eurovision kompetisie se vertaalde liedjies wat tantieme die land uit laat vloei het, is dit ‘n verfrissende ommekeer en ‘n “werklike” erkenning van die gelykheid in taal en kultuur tussen Frans en Afrikaans.

Geniet!!! Profiter!!!
 



Tuesday, November 24, 2015

Paris, The Temporary New Normal

The images not usually associated with Paris.
I manipulated the original images to convey the stark reality of the current situation in Paris after the terrorist attack of 13 November 2015. 


Patrolling the streets with pedal power

and the Champs Elysees near the Arc de Triomphe on foot,


at the Bataclan Theatre


and taking in the view from Montmartre.


Mixing with the locals


and watching pedestrians.


Guarding the Notre Dame


and the Basilique du Sacré Cœur on the Mount of Martyrs 

and the Louvre.

Paris experienced much worse disasters in its past and
the temporary new normal will again give way to the old normal.
It always does with time. 

Original images sourced from various websites on the Internet.