Monday, August 6, 2007

Afrikaners kan Potgooi

Het bietjie ge-surf die naweek and afgekom op 2 interesante webwerwe.

Lewies se Kafee praatjies is nogal snaaks. Ek hou van sy stelling dat hy na jare se diens in the civil service nou te wit geword het vir sy werk and met sy severence maar vir hom 'n kafee oop gemaak het.

Die ander werf is Boerseun en Boerdogter. Ek het nog nie juis baie aandag gegee aan potgooie (podcasts) nie, maar dis heel interesant. Amper soos independent Afrikaans radio. Soos boerseun self confess, as jy nie daarvan hou om na ander te luister terwyl hulle sit en kak praat nie, moet liewers nie luister nie. Maar dit is ietsie different om na 'n blog te luister in plaas van te lees. Ek gaan sekerlik met 'n nuwe oog kyk na ander wat potgooi. Kyk gerus na al die Afrikaners wat potgooi van orals by www.potgooi.com.

No comments: