Kyk, ‘n sekere groep Suid Afrikaners was maar nog altyd ‘n klomp klakouse en rugby afrigters het dit nog altyd moeilik gehad met die Maandag oggend losskakels. Dit lyk my ou Cedrick is ‘n chip off the old Komphela blok as dit kom by politiese inmenging and sommer net plain bitching en moaning.
Eerstens, Pieter het hard baklei om die finale sê te hê oor die span keuse and as daar iemand is wat ongelukkig is oor sy keuses dan moet sy werkgewer, SARU, die klawerk doen agter toe deure.

Tweedens, is ek seker PdV het nie sy gameplan met ou Cedrick bespreek nie. So ek verstaan nie mooi hoe hy kan kla nie, want Pieter het al bewys dat hy kies spanne op die horses for courses basis. So sy spankeuse is gebaseer op sy gameplan en nie op watter kleur ‘n speler is nie. En as Cedrick Klakous enige iets van rugby geweet het en na die span keuse kyk, dan sal hy besef dit gaan ‘n skoppery vir Afrika wees en wie is beter in daardie afdeling as Fourie du Preez and Percy Montgomery.
Derdens, Cedrick, die Drol in die drinkwater weet nie mooi wat of waar die drinkwater is nie. Hy kla oor Ricky January and Conrad Jantjes wat “gedrop” is van die opdraf span. Wel, onder die nuwe ELV (Experimental Laws Variations) reëls is al 22 spelers belangrik, nie net die eerste 15 nie. En beide Janury and Jantjes is in die group van 22 spelers.
Vierdens, kla die Drol dat hy nie kan verstaan hoekom January gedrop word na die Carisbrook wonderwerk. Almal weet January se drie op Carisbook was ‘n briljante individuele effort en ‘n lucky bounce. Fantasties! Maar soos PdV gesê het, January het ‘n ruskans nodig and Fourie Du Preez was afterall, die eerste keuse skrumskakel voor sy besering, so dis net reg dat hy sy plek terug kry. Net soos January niks verkeerd gedoen het om sy plek te verloor nie, het Du Preez niks verkeerd gedoen om nie sy plek terug te kry noudat hy herstel het van sy besering. Inteendeel, hy het ‘n baie goeie wedstryd gehad teen Argentina verlede week.
Vyfdens, Ek is seker as PdV vir Montgomery and Du Preez “gedrop” het sou ou Cedrick nie ‘n dêm word gerep het nie. Die Drol dink net in een rigting, soos ‘n one trick blouaap. Hy dink glad nie globaal nie. Dis net tranformasie, transformasie en transformasie. Dit terwyl PdV besig is om span te bou en het van die begin af gesê het dat hy in rotering van spelers glo.

Kyk, al wat nou Saterdag moet gebeur is ‘n moerse oorwinning vir die Bokke (7 punte of meer) en ek kan die hoof opskrifte al sien: Too white Springboks thrash All Blacks, of wat van: All Blacks mastered by frolicking white Boks.
Ou Cedrick Frolick, hoekom kruip jy nie terug in jou stront-besmeerde hut in die parliamentêre tuin nie? Los rugby, span keuses and gameplans vir rugbymense. Bepaal jy jou by jou lees, whatever the hell that is. Daar het Robbie Deans, die Australiese afrigter, nou weer beaam dat Suid Afrika een van die beste lande is om na te toer. Dis ‘n mooi en unieke land. Maar nee, Cedrick, die Drol, moet weereens die kak stir en Suid Afrika van binne af vrot maak. Ai tog! Jou koppie moet in elkgeval redelik klein wees om daardie drol brein van jou deur ‘n klein gaatjie gedruk te kry.
Drol!!!
No comments:
Post a Comment