Monday, September 14, 2009

Friday On My Mind

Which is better?
Working for weekends or start looking for Friday's on Mondays?

4 comments:

Anonymous said...

Elke Maandag soek en my vrot na die Vrydag daarin! :)

BluegrassBaobab said...

So ek is nie uniek nie? Dis goed om te hoor.

nikita said...

Hallo! Baie dankie vir jou boodskap op my blog, ek vind dit amusant.. :)

nikita said...

Bluegrasbaobab...gewonder of jy iets weet van die Baobabs...die manlike/vroulike boom...enige kennis van so iets dat die twee altyd naby mekaar staan in die natuur? Ek kon niks op die web kry nie, maar is deur 'n veldwagter in Swadini dit vertel. Gewonder of jy dalk weet..aangesien jou blognaam "relate" tot die boom.

http://wp.me/p9e0H-1P5
Indien jy weet of daar enige waarhein rondom dit is, kan jy my asb by hierdie link besoek en 'n boodskap laat. Dankie!