Friday, February 6, 2009

As Jou Hart Reg Klop


Toe ek dit die eerste keer hoor toe dog ek, wow! Visioni dell'Italia. Wereld musiek in Afrikaans. Love it! Perfekte stem wat die regte atmosfeer skep. En die beat? Amper verslawend. Amper as of jou hart wil saam klop. Ek wil amper se skuif die lirieke bietjie agter toe. Nie dat die lirieke of die video sleg is nie, net van minder belang, want dis die ritmiese oorrompeling, gesigte van sonnige lande langs die Middellandse See, wat my by bly.

As Jou Hart Reg Klop - Anna Davel

1 comment:

Anonymous said...

Ek stem saam met jou oor hierdie lied. Hou baie van Anna Davel se tierlantyntjielose musiek.